Sandi baie baie dankie dat jy elke keer die ekstra myl gegaan het vir ons. Hel jou diens is absoluut uitmuntend. Jy gee regtig jou alles en dit was/is SO lekker om met jou te werk want alles is net perfek. Goeie diens en "craftmenship" is deesdae so skaars soos hoendertande so baie baie dankie dat jy hierdie hele proses vir ons so maklik gemaak het. As jy 'n webblad het, sal ek graag 'n "review" wil skryf want regtig waar mense soos jy moet krediet kry. Ek praat, hopelik, spoedig in 2021 met jou oor my badkamers maar tot dan....BAIE dankie weereens vir jou ongelooflikse diens...van op jou kniee my teels was tot lekker gesels! "n baie Geseende Kersfees vir jou Sandi.
Ilse Traut